Hugenote Hoërskool se koor het Vrydag 19 Julie ’n middagkonsert vir die bejaardes in Wellington aangebied. Die konsert het in die historiese Kerkzaal van die NG Moederkerk in Wellington plaasgevind. Hugenote se koor staan onder leiding van Johann Enslin. Carina Momsen het as begeleier opgetree en die solis was Jan Olivier. Foto:
Bejaardes met koorsang bederf
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.