Basaar by Silwerkruin

Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes se jaarlikse basaar vind plaas op Vrydag 10 Maart vanaf 16:00 op die terrein te Fonteinstraat, Wellington.


Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes se jaarlikse basaar vind plaas op Vrydag 10 Maart vanaf 16:00 op die terrein te Fonteinstraat, Wellington.

Die Bainstraat-ingang sal toegang verleen tot die verskillende stalletjies.

Kaartjies teen R85 vir lam op die spit is te koop by Silwerkruin. Daar sal ook jaffles, gevulde vetkoeke, poeding, pannekoek, vars produkte, wit olifante en baie meer wees.

Vir meer besonderhede skakel Yvonne Booysen of Melanie Crozier by 021 873 040 gedurende kantoorure.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.