Twee leerders aan die Laerskool Hugo Rust, wat Ceccheti-balletleerders van Bianca’s School of Ballet is, het tot die eindronde van die kykNET- Dans in jou taal-kompetisie deurgedring. Die kompetisie word Vrydag en Saterdag 30 en 31 Augustus in Pretoria beslis. Karli Bester (links) het ’n sertifikaat vir umbrella twirl gekry en ’n trofee as episodewenner losgedans. Lienke Stapelberg het ’n trofee in die Liquorice-groepdans as die gehoor se keuse gewen. Foto:
Ballerinas dans in hul taal
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.