Die Hugenote Hoërskool se eerste netbalspan se verdedigende paar, die baldiewe Jesse Arendse (links) en Louisa Lottering, is albei opgeneem in Wes-Kaapse spanne wat gedurende die Junie-vakansie aan die All Ages toernooi gaan deelneem.