Die Hoër Meisieskool Paarl het onlangs ’n avontuurklub gestig. Vir die eerste avontuur het lede in Kaapstad gaan roeiplankry. Hulle sien vanjaar na staptogte, kampe en roei-toere uit. Hier balanseer Leané Hugo (links) en Wilandri Stemmet (regs) van die Hoër Meisieskool Paarl saam-saam op ’n roeiplank.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article