Ava Daniels, ’n gr. 2-leerder aan die Laer Meisieskool La Rochelle, neem tans aan haar heel eerste SA judokampioen­skap deel. Ava, wat ook in die Kaapse Wynland-judospan opgeneem is, is ook lid van die Wellington-judoklub. Die kampioenskap vind van 1 tot 8 Oktober in Johannesburg plaas.


Ava kan góói!

You need to be Logged In to leave a comment.