Rasaad Adams
-
Hoër Jongenskool Paarl se Sean Erasmus is aangewys as die hoofafrigter van die WP se o.18 vyftientalspan vir vanjaar se Cravenweek.
-
Sowat twee weke nadat ’n hond weens beweerde onwettige kragverbindings in Lanquedoc naby Pniël doodgeskok is, moes die familie van Dilene Mert (27) die afgelope Dinsdag op ’n tragiese wyse […]
-
Drakenstein councillor Sindile Gravel has, for the second consecutive year, hosted a back-to-school initiative in Mbekweni aimed at helping pupils start the academic year with confidence and dignity. The initiative, […]
-
Altesaam 30 nuwe “voetsoldate” help sedert Desember verlede jaar om die Wellington-polisie se werk ligter te maak – alles as deel van die Wes-Kaapse regering se Community in Blue-insiatief (CIB). […]
-
PAARL – ‘n Regsgeding speel hom tans in die Paarl-landdroshof af te midde van ‘n aantal huisgesinne wat weier om van die Fraaigelegen-plaas naby die Wemmershoekpad in die Paarl te trek. […]
-
Tegniese spanne is na Franschhoek ontplooi te midde van ‘n reuse-kragonderbreking nadat ‘n brandende boom Sondagaand 11 Januarie op ‘n belangrike kraglyn by die Topiary-wynlandgoed op die Wemmershoekpad geval het. […]
-
Die Le Bac-landgoed- en troubestemming op die R45 buite die Paarl het onlangs onder vuur gekom vir wat sommige paartjies beskryf het as “misleidende bepalings en voorwaardes” met ‘n kompetisie […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het inwoners in aanloop tot die feestyd en warmer somerseisoen daaraan herinner dat swem in die Bergrivier nie aangemoedig word nie en op eie risiko geskied. Dit volg […]
-
PAARL – The murder trial of two cousins in connection with slain Mbekweni student Asiphe Cetywayo, whose charred body was discovered in an open field near Bo Dal Road in […]
-
Interne gesprekke oor die toekoms van die verlate Weltevrede-sportterrein in Wellington is tans aan die gang. Een van die voorstelle is om die bestaande muur rondom die veld te verwyder […]










