Paarl Post
Die Wynland-distrik ervaar ‘n beduidende toename in hoogs georganiseerde misdaad wat nie net gemeenskappe teister nie, maar ook sakelui benadeel. Die bekamping daarvan verg goeie samewerking tussen die polisie en […]
nm_content_atts
Organisational partners, Every Nation Churches Paarl, Tech 3:23 and HEART NPO hosted the second successful Day of Dignity at the Manyano Centre in Paarl on Saturday (12 April). This extraordinary […]
nm_content_atts
‘n Groep van sowat 50 inwoners van Charleston Hill in Paarl-Oos het ‘n petisie teen hul jongste eiendomswaardasies by die Drakenstein-munisipaliteit ingedien. Die groep eis antwoorde oor hoekom sommige huise […]
nm_content_atts
Henry Prins, munisipale bestuurder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), is Woensdag (16 April) op ‘n geslote raadsvergadering tydelik geskors hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en moontlike tugverhoor. Sy skorsing […]
nm_content_atts
In verband met Paarl Post se artikel oor die munisipale diereskut getiteld “Paarl vra tenders vir algemene diereskut” in 10 April se uitgawe wat later op 11 April aanlyn verskyn […]
nm_content_atts
The iconic Paarl restaurant, FABER at Avondale Wine Estate has been awarded two stars at the 2025 Eat Out Woolworths Restaurant Awards—a prestigious achievement that places FABER firmly among South […]
nm_content_atts
Die minstens 200 informele strukture wat op 6 April in ‘n brand by die New Rest-Egoli -informele nedersetting in Wellington verwoes is, is vandeesweek stelselmatig deur die Drakenstein-munisipaliteit begin herbou […]
nm_content_atts
Is jy altyd voor in die koor? Kan jy jou sê so koel soos ‘n komkommer sê? Nou ja, toe! Dan is die splinternuwe Nou praat jy!-redenaarskompetisie net vir jou […]
nm_content_atts
Die Sanlam Boland Kavaliers het weer hul wenpas hervat met ‘n indrukwekkende 52-3 oorwinning oor die Border Bulldogs in Oos-Londen gedurende die sesde ronde van die SA Beker-kompetisie. Die Kavaliers, […]
nm_content_atts
Sowat 33 000 leerders wat tans in gr. 7 is, se ouers het nog nie vir hul kinders aanlyn aansoek gedoen vir gr. 8 vir die volgende skooljaar nie. David Maynier, die Wes-Kaapse […]
nm_content_atts