Jana Scheepers
-
Achim von Arnim, ‘n pionier van Cap Classique en stigter van Haute Cabrière, is op 80-jarige ouderdom oorlede, omring deur sy gesin.
-
The family of the late Heilay Darwish (35) said their initial hope for justice had faded as ongoing delays threatened to derail the court case.
-
Die Drakenstein-munisipaliteit vra inwoners om wate spaarsamig te gebruik aangesien damvlakke daal, met moontlike waterbeperkings indien die situasie voortduur.
-
Twee vermeende diewe is by Vrede en Lust vasgetrek nadat hul blykbaar ‘n seinblokkeerder gebruik het om ’n motor te probeer roof.
-
’n Oudleerder van Paarl Gimnasium en ‘n huidige Stellenbosch-student is in ’n motorfietsongeluk in Durbanville dood. Die polisie ondersoek die voorval.
-
Tiger Brands is renovating its Paarl factory, committing to local sourcing and prioritising job opportunities, aiming for operational readiness by April 2026.
-
Die ACVV het sy jaarvergadering gehou, en gesondheidskwessies, sosialewerk, en die toename in pleegsorgkinders en wanvoeding is bespreek.
-
Tristin Pienaar (19) is ’n passievolle motorfietsrenjaer van die Paarl wat uitblink ten spyte van meer as 100 valle en vasberade is om aan te hou resies ry.
-
Op 2 Desember het tydelike werknemers van Entsha AOT op die Du Toitskloofpas betoog oor loongeskille, wat konstruksieaktiwiteite tydelik ontwrig het.










