Chantelle Hartebeest Avatar

Chantelle Hartebeest


  • Dit was nog altyd ‘n droom van Dirk Petrus Human, beter bekend as DP, om self na sy matrikbal te ry – met die bloedrooi Jeep wat hy en sy […]

    by

    on

    ‘n Jeep vir sy afskeid
  • Die bekendstelling van die boek Crossing Boundaries, wat op ‘n doktorale studie van dr. Jeremy van Wyk gegrond is, plaas die onderrigrolle van Suid-Afrikaanse laerskoolhoofde onder die vergrootglas. Van Wyk, […]

    by

    on

    Nuwe boek sal skoolhoofde help
  • FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek […]

    by

    on

    Ongeluk lei tot inhegtenisname van motoris
  • Regslui kan nie nou al beslis oor die oordrag van die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse hooggeregshof nie. Dít is onlangs deur adv. […]

    by

    on

    Groep vra dat Chanelle Plaatjies-moordsaak na hoggeregshof verwys word
  • Die drie verdagtes in die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies het Donderdag (26 Junie) hul tweede hofverskyning gemaak in die Paarl-landdroshof vir borg informasie. Keaton Johnson (19), Bradley Mamani […]

    by

    on

    Chanelle Plaatjies-moordsaak: Twee verdagtes laat vaar borgaansoek
  • Medelye stroom in van alle oorde nadat die nuus van die afsterwe van Willem Erwee, wat die bemarkingspan van Hoër Jongenskool Paarl gelei het, bekendgemaak is. Volgens ‘n verklaring wat […]

    by

    on

    HJS betreur afsterwe van geliefde kollega
  • Die familie van die vermoorde Chanelle Plaatjies (16) is bly dat daar arrestasies gemaak is in dié saak.

    by

    on

    ‘G’n borg’ sê familie van Chanelle (16)  toe 3 in hof verskyn
  • ‘n Transitorooftog by die Engen-vulstasie die afgelope Dinsdag (17 Junie) waartydens twee transito-wagte gewond is, het skokgolwe oor die Drakenstein-vallei gestuur, met sommige inwoners wat dit as ‘n ‘ongewone misdaad’ […]

    by

    on

    Veiligheidswagte gewond tydens transitorooftog in Mbekweni
  • Met die aanbreek van die Paasnaweek maan die Wes-Kaapse Regering padgebruikers om veilig op die pad te wees wanneer hulle op reis gaan. “Die Paastyd word tradisioneel gekenmerk deur verhoogde […]

    by

    on

    Regering maan padgebruikers om veilig te wees oor Paasnaweek
  • Wanneer jy ‘n droom het en met jou passie en wilskrag onder dit vuur maak om uit te styg, sal jy suksesvol wees. Die plaaslike haarstilis Danielle “Danni” Johannessen se […]

    by

    on

    Danni vleg haar pad na sukses oop

Gift this article