Die Hugenote Hoërskool in Wellington se eerste groot atletiekbyeenkoms van die seisoen, die Prestige-atletiekbyeenkoms, word Woensdag 25 Oktober by die skool self gehou.

Die byeenkoms begin om 14:00. Toegang beloop R10, maar is gratis vir leerders in skoolklere.

You need to be Logged In to leave a comment.