Nelia Destroo (o.12) van Laerskool W.A. Joubert het by die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap goud in gewigstoot sowel as diskusgooi behaal. Sy verbeter die gewigstootrekord van 9.95 m tot 11.11 m en die diskusgooirekord van 26.87 m tot 32.30 m. Sy het na die SA atletiekkampioenskap deurgedring wat 14-15 Maart in Germiston plaasgevind het.
Atletiekkampioen skitter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.