By die Boland-atletiekkam­pioenskap vir laerskole wat Saterdag 29 Februarie by Daljosafat-stadion gehou is, het Amstelhof Primêr koning gekraai in die 100 m vir seuns o.13 waaraan vier van sy gr.7-leerders deelge­neem het. Die Boland-kampioen vir die 100 m en 200 m vir seuns o.13 is gewen deur Elliot Kermis (derde van links). Saam met Elliot is Will Allies, Aurlin Thomas en Johaydon Claasen.


Atlete wys hakke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article