By die onlangse Boland-atletiekkampioenskap vir laerskole het drie atlete van Laerskool Courtrai aan dié byeenkoms deelgeneem. Agter is Sydney Rothman wat vir meisies o.13 ’n silwermedalje vir 75 m- en 200 m-hekkies gewen het en ’n goue medalje vir hoogspring en verspring. Voor is Zani Steyn (o.10) wat ’n silwermedalje vir 75 m-hekkies gewen het en Kylie Basson (o.12) wat ’n silwermedalje in die 75 m- en 150 m-hekkies gewen het.
Atlete vaar uitstekend
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.