Die Laerskool Courtrai het drie Boland-atlete wat opge­neem is in die Boland-atletiekspan. Hulle het ook aan die Wes-Kaap-kam­pioen­skap deelgeneem. Agter is Amelie Kroukamp (bronsmedalje in 75 m-hekkies) en Sydney Roth­man (goud in ver­spring, silwer in 75 m-hekkies en brons in 150 m-hekkies). Voor is Kylie Basson (brons in 70 m-hekkies).