Laerskool Paarl Gimnasium het ses atlete wat in die WP-atletiekspan opgeneem is. Hierdie atlete het aan die SA kampioenskap in Germiston deelgeneem. Agter is Aimee Bothma, Hanco Botha en Anné Sabbagh. Voor is Mia Wilson, Joné de Winnaar en Simone van der Merwe.
Atlete presteer op baan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.