Jong atlete van die Drakenstein-vallei het die afgelope naweek weer hul staal gewys by die Boland se hoërskole-atletiekbyeenkoms in Dal Josafat-stadion. Bo steek Angie Pietersen van Hoërskool Wellington die eindstreep oor in die o.17-meisies se 100 m-naeloop.Foto’s: Ernest Kilowan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.