Nelia Destroo (o.13) en Anya Swanepoel (o.12) van Laerskool Noord-Eind is onlangs in die Wes-Kaap-atletiekspan opgeneem. Die meisies sal van 20 tot 21 Maart aan Atletiek-Suid-Afrika se primêre kampioenskap deelneem.
Atlete ook in span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.