Vier atlete van Laerskool Noord-Eind het die Boland-atletiekspan gehaal. Die bekroonde atlete is Marloze de Jongh (o.11), Jeneall Davids (o.13), Nelia Destroo (o.13) en Anya Swanepoel (o.12). Dié groep sal Saterdag 7 Maart aan die Wes-Kaap-kampioenskap in Daljosafat-stadion deelneem.