Vyftien atlete van Laerskool Hugo Rust sal komende naweek aan die Boland-atletiekbyeenkoms deelneem. Die skool wens hulle sterkte toe vir die naweek se atletiekaktiwiteite. Agter staan Marizanne van Wyk, Jacobus van der Merwe, Johan de Jonge, Noah van Niekerk, Ninke Coetzee en George du Toit. In die middel is Bennie du Toit, Liané Coetzee, Lumé Robbetse, Anine Pienaar, Marlene Hugo en Johanay Pool. Voor staan Chrisaan Visser, Calem Muller en Elba Robbetse.

Credit: SYSTEM

Atlete gereed vir byeenkoms

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article