Hoër Meisieskool La Rochelle het Saterdag 25 Januarie die meisiesafdeling oortuigend by die Stellenberg-atletiekbyeenkoms gewen. Dié byeenkoms het by Hoërskool Stellenberg in Bellville plaasgevind. Larries het 19 goue, 11 silwer- en nege bronsmedaljes gewen. La Rochelle neem op 1 Februarie aan die Twizza-superskolereeks in Pretoria deel. Die atlete Janke Oosthuizen en Elke Maree is gereed vir die byeenkoms.
Atlete blink uit by byeenkoms
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.