Die ATKV-gesinstak van Wellington het by sy jaarvergadering ’n prys van uitmuntende kliëntediens aan Annaleen Basson (links) oorhandig. Basson werk die afgelope 41 jaar by Absa Bank, voorheen Volkskas Bank. Sy het die prys ontvang omdat sy elke dag vriendelik is en help elke kliënt met ’n lied in haar hart. Saam met haar is Tharina Schweidler.