ATKV hou jaarvergadering

ATKV Wellington Gesinstak hou vanaand, 18 Februarie, om 19:00 hul jaarvergadering in Laerskool Hugenote se saal.


ATKV Wellington Gesinstak hou vanaand, 18 Februarie, om 19:00 hul jaarvergadering in Laerskool Hugenote se saal.

Die jaar se beplanning gaan bespreek word en al die opwindende aktiwiteite wat die jaar aangebied word.

’n Nuwe bestuur sal ook gekies word. Na die vergadering gaan daar ’n ligte ete bedien word.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.