Laerskool Noord-Eind het Donderdagaand 31 Oktober Ashwin Swarts aangewys as die senior sportseun van 2019. Dié gr. 7-leerder is by die skool se prysuitdeling vereer.Foto: