Die 11de Tuin van Digters-fees is verlede naweek by die Breytenbach-sentrum in Wellington aangebied. Die tema was “Ek-is-jy-is”. Die digter Antjie Krog is as feesdigter gehuldig. Sy is vanjaar 70 jaar oud. By die geleentheid is haar jongste bundel, Plunder, bekendgestel.Foto: Engela Duvenage
Antjie stel bundel bekend
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.