Angelica van der Westhuizen, ’n gr. 5-leerder aan Hugenote Laerskool, het onlangs ’n goue medalje by Phox Dance Academy se dansaand vir hip-hop-dans gewen. Die vertoning was by Laerskool Noord-Eind.Foto: