Denver Cupido, die hoof van Amstelhof Primêr, het ’n prys van die Universiteit van Kaapstad se nagraadse sakeskool namens Amstelhof in ontvangs geneem. Die universiteit erken die skool vir sy mees verbeterde sistemiese resultate in laerskole oor die afgelope vyf jaar. Tydens die nasionale onderwyserstoekenningseremonie is Cupido aangewys as die naaswenner in die kategorie vir uitstekende laerskoolleierskap op provinsiale vlak.


Amstelhof Primêr vereer

You need to be Logged In to leave a comment.