Leerders aan Hugenote Laerskool het onlangs gewys vir wie hulle ondersteun met die Wêreldbekereindstryd. Dié leerders het almal hul Springboktruie aangehad op die vooraand van die eindstryd. Foto: