Olivia Hendricks van die Paarl is einde Oktober gekroon as die wenner van die World Sport Betting-veerpyltjie-kompetisie wat in Goodwood plaasgevind het. Sy het meegeding teen 19 ander vroue. Hendricks spog dat sy Suid-Afrika se nommereen vroue-veerpyltjiespeler met ’n eindtelling van 4-2 uitgestof het. Sy sal volgende jaar die land as veerpyltjiespeler by die Wêreldbekerstryd in Denemarke verteenwoordig.


Altyd in die kol!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article