Die uitstalling Alice & Pooh is te sien by die Breytenbach Galery in Wellington.
Met die viering van ‘Alice in Wonderland’ se 150ste verjaardag vanjaar, is hierdie uitstalling deur Marinda du Toit en Liekie Fouche saamgestel en is ’n nuwe interpretasie van die Alice-ervaring. Winnie the Pooh-karakters word ook geïntegreer.
Die uitstalling duur tot Januarie 2016.