Die Paarlstreek se halfeindstryd is Saterdag in die Faurestraat-stadion beslis. Laer Paarl (Blues) het Young Standards verras deur hulle met 19-10 te klop. Links is Lorenzo Adams van Blues op die aanval.Foto: