AJ Pienaar van Klein Nederburg Sekondêr is gekies om die Boland-o.16- en die o.16- binnenshuise krieketspan by die interprovinsiale toernooi (IPT) by die Zambezi Action-sportarena in Pretoria van 5 tot 8 Julie te verteenwoordig. Pienaar is verantwoordelik vir sy eie reiskoste en benodig R6 800 daarvoor. Enigiemand wat ’n finansiële bydrae kan lewer, kan Leandra by 076 461 3382 of 021 873 2832 bel om hom te help om sy droom te verwesenlik.Foto:
AJ vir Boland se krieketspan gekies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.