Hoër Meisieskool La Rochelle het onlangs puik by die Swellendam-aflosbyeenkoms presteer. La Rochelle is as die algehele wenner in die meisiesafdeling gekroon. Die o.14- en o.15-span het goud in die 4×100 en die wisselaflos gewen. Die o.17-span het goud in die 4×100 en silwer in wisselaflos gekry. Adrienne Gallop, Jody James, Cassandra Malgas en Milan Horn van die o.15-aflosspan is baie trots op hul prestasies.
Aflosspanne wys wat hulle kan doen
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.