Laerskool Drakenstein se o.11-aflosspan het die afgelope naweek skoonskip gemaak by die Paarl-kampioenskap vir laerskole. Dié span is as die kampioenaflosspan vir seuns o.11 gekroon. Skyler Carolissen, Quade Francis, Thay Matjan en Umair Abrahams gaan op 15 Februarie aan die Boland-sentraal se atletiekkam­pioenskap deelneem.


Aflosspan as kampioenspan aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article