Die ACVV in Wellington is dringend op soek na Abel Bester.
Hy is familie van ’n jong seun, gebore in 2015. Hy is laas in Augustus 2017 in Wellington gesien. Indien daar enige inligting oor hierdie persoon is, skakel die ACVV-kantoor by 021 873 2204 of besoek die ACVV by Bainstraat 20.