Aansoeke oop vir Stasiefees-stalletjies

Wellington bied weereens van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan. Vanjaar doen die bestuur van die fees ’n beroep op interessante entrepreneurs om hul ware op die fees te kom ten toon stel. Stalletjies sal tussen R200 en R300 kos en aansoeke slui


Wellington bied weereens van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan. Vanjaar doen die bestuur van die fees ’n beroep op interessante entrepreneurs om hul ware op die fees te kom ten toon stel. Stalletjies sal tussen R200 en R300 kos en aansoeke sluit op 10 Maart. Dus, diegene wat graag ’n stalletjie wil bespreek by die fees, moet per e-pos aansoek doen by tastewine@wellingtonwines.com.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.