Die Graad 6-leerder Lian Luyt van Laerskool Hugenote het onlangs aan Oppie tong af se redenaarskompetisie wat by Brackenfell Laerskool gehou is, deelgeneem. Hy het in die afdeling vir voorbereide toesprake meegeding en 80-84% vir sy A-sertifikaat behaal.