Hoërskool Gimnasium het Saterdag teen Somerset-Wes se HS Parel Vallei gespeel en die eerste span het 39-22 gewen. Bo is Shandre-Anne Petersen van Gim, wat haar 50ste wedstryd vir die skool gespeel het, op volle vaart. Shandre-Anne gaan die Kaapse Wynland se senior span in Julie by die Telkom-reeks in Pretoria verteenwoordig. Foto: Ernest Kilowan


You need to be Logged In to leave a comment.