15 Desember 1972

Pad na bergtonnel word gebou: Daar is reeds ’n begin gemaak met die bou van die toegangspad na die Du Toitskloofberge, waar die voorgestelde nuwe tonnel deur die berge gebou gaan word. Onderhandelings is gevoer met vier boere oor wie se grond die pad loop.

Spanspek exported by air: It was ‘Operation Spanspek’ or ‘Operation Melon’. The spanspek export season starts and Mr. At Hoekstra, of the farm Nancy, Suider Paarl, a leading export grape farm, has sent his first consignment of the season of melons to Britain by air. The fruit travelled by Jumbo jet.

Gimnasium-tradisie: Gimnasium is ’n geskiedkundige skool met ’n tradisie van ver meer as ’n eeu. As skool is hy onafskeidbaar verbonde aan die beginsel van moedertaalonderwys asook aan die stryd vir Afrikaans, skryf ds J. D. van Wyk in die jaarblad van die Laerskool Gimnasium.

Long Xmas weekend: Christmas could not have fallen on a more convenient day. It falls on a Monday, which means that Boxing Day is on a Tuesday. A splendid long weekend of four days therefore offers itself to the public, beginning on Saturday and ending on the Tuesday. For many, the Christmas weekend will already start on the Friday afternoon and perhaps even earlier.

Nuwe reëling vir handelslisensies: Die Ontvanger van Inkomste maak bekend dat vanaf 1 Januarie 1973 alle handelslisensies deur die plaaslike owerhede uitgereik sal word en nie deur die Ontvanger van Inkomste soos in die verlede nie, ingevolge die bepalings van die Wysigingsordonnansie op die Registrasie Lisensiëring van Besighede No. 19 van 1972. Gevolglik moet alle aansoeke om hernuwings van sulke lisensies gerig word aan die munisipaliteite van Paarl of Franschhoek ten opsigte van besighede wat in die onderskeie dorpsgebiede geleë is. Die aansoeke moet aan die Afdelingsraad, Paarl, gerig word.

Third op on nose: Constable André van der Nest has just undergone his third plastic operation to his nose. This was the result of an attack on him on August 4 by a dagga smuggler who slashed his nose with a glass tumbler which broke.

You need to be Logged In to leave a comment.