8 Desember 1972

Ingemaakte perskes en pere: Hoër pryse vir inmaakvrugte – perskes en pere – word in die Paarl aangekondig. Dr. G. F. Steyn, bestuurder van die Raad vir Inmaakvrugte, verklaar: Die verhoogde minimumpryse is gebaseer op onder meer die suksesvolle uitvoerbemarking van ingemaakte sagtevrugte gedurende 1972, asook die verwagte goeie vooruitsigte vir 1973.

Olive growers’ chief: The olive growers’ chief remains Dr Nino Costa of Paarl. At the annual meeting of the South African Olive Growers’ Association, held at Paarl, Dr Costa, who is also a wine expert, was elected chairman for the seventh successive year.

Munisipaliteit skenk R500: Die stadsraad het op sy begrotingsvergadering besluit om R500 tot die Sendingbystandsfonds by te dra. Met hierdie bydrae styg die fonds nou tot R33 090.

Die Raad is vroeër vanjaar genader met die oog op ’n bydrae vir hierdie fonds, by welke geleentheid besluit is om ’n bydrae in die nuwe finansiële jaar te oorweeg.

School children want French: The French language is beginning to catch on strongly at Paarl among school children for whom special French classes will probably be arranged next year. At the La Rochelle Girls’ High School, 27 pupils have shown an interest in learning French and at the Paarl B.H.S. the number is 24. At the Paarl Girls’ High School 15 are interested. About a dozen students at the Paarl Training College are also prepared to take lectures on French.

Elf persone beseer: Elf persone is beseer toe ’n passasiersbus en ’n vragmotor hierdie week op die hoek van Van der Stelstraat en Klein-Drakensteinweg, Paarl-Oos, in ’n botsing was. Hulle is na die Paarlse hospitaal geneem met gesigbeserings en skok. Die vragmotor was van Windmeul, Agter-Paarl, afkomstig. Woensdagmiddag het twee vragmotors in Du Toitskloofpas gebots. Johan Mei van Bellville, wat die bestuurder van een van die vragmotors was, is met beenbeserings na die Paarlse hospitaal vervoer.

Grass seed in her kidney: Grass seed was found in the kidney of a 7-year-old girl when she underwent an operation in the Karl Bremer Hospital. The kidney had to be removed.

You need to be Logged In to leave a comment.