1 Desember 1972


Erwe verkoop vinnig: Die grondhonger van die publiek blyk weer eens uit die geweldige tempo waarteen erwe in die Owen Wiggins Trust se nuwe ontwikkeling, Uitsig, in Wellington, verkoop is. Die maatskappy het Maandag besluit om die uitbreiding oop te stel en teen Dinsdagaand laat, nadat die eerste advertensie in die Paarl Post verskyn het, was daar reeds 57 erwe verkoop en dit word verwag dat al 123 erwe in die dorpsgebied, wat nou vir verkoping beskikbaar is, voor die skole sluit uitverkoop sal wees.

Paarl’s first Springbok: The Bayly Cup, won by the Paarl rugby team during the past season, was officially handed to the captain, Rooies van Wyk, by the president of the club, Mr. Boy Louw, at a gathering at the golf club in Paarl recently. Mr. Louw said that Paarl was one of the oldest rugby clubs in South Africa, having been started as long ago as in 1883. Its first Springbok was the late Mr. Louis Louw in 1912 and its first Western Province player was the late Mr. Koos Faure.

Uitgawe van R5,8 m, belasting bly dieselfde: Volgens die begroting van die Stadsraad, wat Dinsdag deur die nuwe voorsitter van die Geldsakekomitee, mnr. J. W. H. Meiring, ingedien is, sal die totale beraamde uitgawe van die Raad in 1973 R5 812 945 beloop. Dit sluit in R494 220 van die Bantoe-administrasiefonds. Die totale bedrag is R655 000 meer as die uitgawe van die vorige jaar.

Police building repaired: Paarl’s beautiful new police buildings, erected at a cost of nearly R900 000 and opened officially by the Minister of Police, Mr. S. L. Muller, have now been repaired.

Petrol word duurder: Petrolpryse gaan met 0.2c per liter verhoog word.

Gripping race: In the long history of cycling in South Africa, no other event has gripped the imagination more than the 25 mile cycle race at the Boxing Day sports of the Paarl Athletic and Cycling Club. Since its inception in 1897, the event has produced some of the most exciting dramas imaginable.

You need to be Logged In to leave a comment.