6 Oktober 1972
Geskiet op rugbyveld: ’n Man sal in die hof verskyn i.v.m. ’n skietvoorval waartydens ’n rugbyskeidsregter, mnr. Gamat Dicksen, met ’n windbuks in die maag geskiet is tydens die wedstryd tussen Universal en Metcum Rocks op die Metcum Rocks-veld op Franschhoek.
Mountain race: Within two years, Paarl’s famous mountains race will celebrate its 40th birthday. Originally mooted in 1928, the first race was held in 1935. It provided appeal for the best distance runners, altough the majority thought that the 11 miles was too much for them. The original field of 12 has increased threefold.
Hengelklub spog met WP- en SA rekords: Hierdie naweek hou die Bolandse Ligtegerei-boothengelklub ’n interklub-hengelkompetisie op Langebaan-lagune. Die belangstelling is weer eens baie groot. Een van die klublede, kaptein Louis de Klerk, kom spesiaal van Kemptonpark om deel te neem.
Fire caused R2 000 damage: A young male, Jan Ruiters (19) was sentenced to two years for arson in the Paarl Regional Court by Mr W. F. van der Merwe. This was a sequel to a fire on July 22 on the farm Goeie Hoop, Noorder Paarl, of Mrs Patricia Ainslee. The fire caused R2 000 damage.
Skitterende uitstalling: In die landbousaal op die skouterrein word daar vandag en môre ’n massa-uitstalling van plante en blomme vertoon. Verskeie instansies, organisasies en privaat persone het saamgewerk om dit een geheel te maak — iets so mooi, so besonders dat dit feitlik onmoontlik is om dit te beskryf.
Lorry breaks into 3 pieces: A lorry broke into three pieces after it overturned following a burst tyre on the National Road near Klapmuts on Wednesday. Mr. H. Smith was trapped among three drums of resin, each weighing 500 lb., but he escaped injury. The drums rolled about alongside him. The resin is highly inflamable. Mr. Ricahrd Tickle from Dal Josafat received a sprained wrist. The lorry is a complete write off.

