29 September 1972

Volksraad-verkiesing: Gister is aangekondig dat vier kandidate vir die tussenverkiesing van die Volksraad op Malmesbury genomineer is o.a. de bekende en omstrede dr. H. F. Möller van Suider-Paarl wat as onafhanklike kandidaat sal staan.

Cyclist crashed into ditch: The 80 km cycle road race for the Hansie Louw Memorial Cup was won at Paarl on Saturday by Gielie Laing (Typo) in 2 hr. 25 min. 50 sec., riding off a handicap of 7 minutes. One of the riders in the senior section, Johan Swart (22), of Typo, came a nasty cropper when he went round a bend too fast. He left the road and hurtled into a ditch.

Inflasie en munisipale uitgawes: By die opstel van ons begroting verlede jaar het dit duidelik geblyk dat ons ’n onmoontlike stryd voer om die uitgawes binne perke van die inkomste van ons dorp te hou. Die finansiële toestand van die dorp het wel gesond vertoon want ’n beraamde tekort van R170 000 vir 1971 is met R52 696 verminder na R115 774. By die opstel van die 1972-begroting het dit duidelik geword dat inflasie in die vorm van stygende arbeidskoste, koste van materiale en hoë rentekoerse ’n baie groot probleem geword het.

There will be eight tennis courts: The Paarl Tennis Club boasts six tennis courts but soon it will have eight courts at its appeal. Two more courts are being built by the Municipality. At to-day’s prices a tennis courtt costs at least R1 500.

Amper te veel water: Paarl het amper te veel water, het mnr. A. D. van Wyk op die jongste vergadering van die stadsraad gesê. Hy het die volgende besonderhede oor die waterposisie voorgelê: Inhoud van damme – 1971, 1 370,476 megaliter, 88,4%; 1972, 1 524,384 megaliter, 98,3%.

R850 stolen from safes: The Boland Salvage Company here was crashed open last week and R600 stolen from it. This week Detective-Sergeant W. Willemse arrested a man in connection with the safe cracking and recovered about R230.

You need to be Logged In to leave a comment.