25 Augustus 1972

Jagluiperd en krokodille: Tien jagluiperds ter waarde van duisende rand is die jongste toevoeging tot die wildpark van mnr. D.D. Marais op die plaas Ongegund, Simondium. Mnr. Marais verwag die luiperds binne die volgende paar dae en betyds vir die amptelike opening van die wildpark op 15 September.

Next time, Paris: The Paarl Farmers’ Association have held their monthly meeting in the K.W.V. Recreation Hall. Their next meeting might well be in Paris, France. Nearly 30 farmers, members of the association, leave shortly on a visit overseas of about 4 weeks. At the time of the next monthly meeting, they should be in Paris where a meeting could easily be held.

Jukskei in Amerika: S.A. wen: Die Amerikaners het groot belangstelling getoon vir jukskei, het mnr. Hermanus le Roux van Klein Drakenstein, kaptein van die Springbokspan wat van ’n besoek aan Amerika teruggekeer het, die Paarl Post meegedeel. Hulle het in Greenville, Ohio, van 6.30 vm. tot 9.30 nm. jukskei gespeel en die Amerikaners was daar.

Durban orders Paarl granite: Considerable quantities of Paarl granite have been used in buildings up and down S.A. Not so much granite, however was used in buildings at present as in the past.

Oefen in nag op rivier: Aanstaande Vrydag word daar weer geskiedenis gemaak op die Bergrivier wanneer die eerste onafgebroke kanomarathon om 7.00 vm. by die Markstraat-brug in Paarl begin. Al ses kanoklubs in die Westelike Provinsie sal spanne vir die wedvaart inskryf. Daar word van dubbelkano’s gebruik gemaak en elke span bestaan uit vier roeiers.

15 people died of Pneumonia: The bitter cold experienced here during the first half of August, with snow on the mountains, appears to have caused the death of many people here. As far as can be ascertained, 15 people died in Paarl of pneumonia.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article