Tuesday 1 February 1972

Dagga worth R13 000 seized by police: Eighteen bags of dagga, the value of which is believed to be R13 000, were seized in the Du Toitskloof Pass on Sunday. The dagga was in a light lorry in which were two men who were driving in the direction of Paarl. The men were stopped by a provincial traffic officer.

Geen gebooiebriewe:
Kragtens onlangse wysiginge in die huwelikswette sal huweliksgebooie voortaan nie meer wetlik noodsaaklik wees nie. Die kerkraad het egter besluit om die gebooie van voornemende huwelikspaartjies nogtans een maal af te kondig. Geen gebooiebriewe sal meer uitgereik word nie omdat dit nie meer nodig is by die voltrekking van huwelike nie, meld die Toringkerknuus van die Noorder Paarlse gemeente.

Anti-litter rules: The drawing up of regulations to combat litter, was a complicated matter, a spokesman for the Clean Paarl Association told the Paarl Post. Negotiations were taking place with the magistrate on the imposing of fines on people found guilty of causing litter.

Elektrisiteit word al duurder: Die tarief vir elektrisiteit styg gedurig en hierdie noodsaaklike vereiste word al duurder. Mnr. Alfred King, voorsitter van die Geldsakekomitee, het op die jongste vergadering van die stadsaal die volgende mededelings oor elektrisiteitstariewe gedoen: Evkom het sy tariewe vir die lewering van krag aan die munisipaliteit vanaf 1 Januarie 1971 met 5% verhoog, waarop die Raad vanaf dieselfde datum sy tariewe vir lewering aan die verbruikers ook met 5% verhoog het. Vanaf 1 Julie 1972 gaan Evkom sy tariewe met ’n verdere 5% verhoog.

Clubhouse opened: About 100 people attended the official opening of the new clubhouse of the Paarl Cricket Club on Wednesday evening. The building erected at a cost of nearly R3 000, was opened by Mr Neels Krige, a life member of the club and former first team player.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article