Ligstraal Skool het Donderdag 7 November sy afskeid in die Hugenote-gemeenskapsaal gehou. Hier is van die leerders wat vanjaar hul skoolloopbaan by Ligstraal klaargemaak. Foto: Ernest Kilowan